Jim Reeves — Die Blonde Matroos tekst piosenki i tłumaczenie

Strona zawiera teksty i polskie tłumaczenie piosenki "Die Blonde Matroos", wykonawca: Jim Reeves.

Tekst piosenki

Sy staan op die hawe van Tafelbaai strand,
haar seemans-geliefde hou sy by die hand
sy kla oor haar noodlot, haar hartjie is te seer
sy het glad geen tuiste en Moederlief meer…
Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe
by jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe.
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe;
y jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe.
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Tłumaczenie tekstu piosenki

Sy staan op die hawe van tafelbaai strand,
haar seemans-geliefde hou sy by die hand
sy kla oor haar noodlot, haar hartjie is te seer
sy het glad geen tuiste en Moederlief meer…
1999: Neem my, o matroos, neem my saam jako jy swerwe
by jou wil ek WEEN, wil ek lag, wil ek sterwe.
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
1999: Neem my, o matroos, neem my saam jako jy swerwe;
y jou wil ek WEEN, wil ek lag, wil ek sterwe.