Nicholis Louw — Is Dit Nog Baie Seer? tekst piosenki i tłumaczenie

Strona zawiera teksty i polskie tłumaczenie piosenki "Is Dit Nog Baie Seer?", wykonawca: Nicholis Louw.

Tekst piosenki

Jy’s my liefde
My hart se diepte
Alles was so lekker saam met jou
Somersaande
Wintersnagte
Alles was so lekker saam met jou
Is dit nog baie seer as jy dink aan my
Is dit nog baie seer of is als reg
Is dit nog baie seer want dis seer as ek dink aan jou
Is dit nog baie seer as jy dink aan my
Is dit nog baie seer of is als reg
Is dit nog baie seer want dis seer as ek dink aan jou
Waar is jy nou
Wat maak jy nou
Alles was so lekker saam met jou
Jy’s my eerste
Lees jou briewe
Alles was so lekker saam met jou
Waar het ons die pad verloor
Waar het ons verdwaal
Ek voel vanaand so eensaam sonder jou
Dis seer as ek dink aan jou

Tłumaczenie tekstu piosenki

Jy ' s my liefde
My hart se diepte
Alles was so lekker saam met jou
Somersaande
Wintersnagte
Alles was so lekker saam met jou
Is dit nog baie seer jako jy dink aan my
Is dit nog baie seer of is als reg
Is dit nog baie seer want dis seer as ek dink aan jou
Is dit nog baie seer jako jy dink aan my
Is dit nog baie seer of is als reg
Is dit nog baie seer want dis seer as ek dink aan jou
Waar is jy nou
Wat maak jy nou
Alles was so lekker saam met jou
Jy ' s my eerste
Lees jou briewe
Alles was so lekker saam met jou
Waar het ons die pad verloor
Waar het ons verdwaal
Ek voel vanaand so eensaam sonder jou
Dis seer jako ek dink aan jou